Poetry

Ware liefde is moeilik om te beskryf

Ware liefde kom net een keer
Dit klop net een keer aan jou deur
Dis die liefde as jy dit inlaat
En n glas Coke cola saam hom drink
Dis die liefde wat jou drome oorneem
Dis die liefde wat jou sal breek in klein stukkies
Wie sou kon se dat na een soen
En jy wat met jou duim my hand streel
Daai warm gevoel
My hart wat vinnig klop
Ek snak na my asem
Dan….
Ek my deur oopmaak
En dit sluit
En jou nooit weer wou laat weggaan
Ware liefde kom net een keer
In jou lewe
Jy is die ink my gedagtes
Wat elke emosie in my hart laat omplof
En vuurwerke in die hemelruim veroorsaak
Maria Cornelia Abetti

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: