Emotions

Ek kyk na, die maan en die wolke wat kleure en my heeltemal laat vergeet van als
nadat jy my oor die tafel stoot en my versmoor met jou yskoue woorde toe vries jy my hart na n ewigheid van stilte ek was spraakloos net stil vir eerste keer was ek stil en gese dis verby
Toe het ek besef ek het my tyd gemors en is tyd om aan te beweeg
En skielik word ek yskoud en begin te bewe van vrees ek begin toe te hardloop na buite en voel toe my knie word lam trane rol or my wange en die wind waai liggies my trane verander in blare wat val op die grond ek kyk op emosieloos staar ek na die wolke en sien hoe dit verander in vorms gesigte dit gee my moed dan gaan sit ek en ek vra die Here help my ek is swak ek verloor beheer. Ek verloor al my blare ek het so min oor en toe skielik stop n J M Security langs my die boodskap was duidelik . Al is ek by ADT Security Weereens stuur U n Engel om te vra is ek in beheer en ek voel jou arms om my vou soos n warm kombers op n warm dag en my blare verander in trane dit drup op die grond soos reen druppels maak dit die grond bietjie nat
Beskrywing
Wanneer jy moed op gee stuur die Here iemand om jou op te pas en jou rigting te gee jou trane af te droog wanneer is genoeg genoeg ons vrese hou ons terug

Is vir n kompitisie
Gee dit emosie

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: