Separated from the one i love then years later we found each other

On cool evening under the cloudy skies
She sits alone
Pondering back in time
She close her eyes
Her body travels back in time it was just yesterday they met under the stars that night she feels him kissing her on her warm moist lips his warm soft hands ligtly masages over her entire body
He pulls her closer
Then one hand holding her in his arms
The other hand touching her cheeks
Her knees feels week
She starts shaking
She feels him shaking to
Its if everything around her disapear she can hardly breethe she feels his warm skin his hearbeat racing faster and faster then she totally loses control they whisper poetry in each others ears when kissing its if she inhales his soul is this real she thought then they cuddled till the night fades away and day creeps out of its hiding place
Itwas a night full of extesy they cuddled like to young bids in love the duck feather duvy keeping them warm their bodies entagled into each other till they woke up to scared to part each other for they would never see each other again
For a eagle came and decided they were pray he hunted them night and day sadly they were seperated
Years later faith will bring them back together again
For you see they were cosmic twins
They were drawn to each other like two magnets negative and positive
They were ment to complete their life lesson first
Years later they met again
Died in each others arms seconds apart
Descripion
When in love its magical till one gets seperated then having faith its all you have your life goes on . like in this story . In the good old days there were no cell phones or internet the only way to keep in touch was by letter .

Penmaraton
19:00
Maria Cornelia Abetti
Soos water in ys verander so is my Hart vandag
Ek was blind
Van Al die trane van hartseer en vriendskap
Toe kom die man sonder n gesig
Een oggend
En droog my trane af

Toe sien ek vir die eerste keer in maande dat jy my net raaksien as jy en jou vriende nie meer geld het

Ek vergewe jou

Maar jou vriende vergewe ek nooit.

Penmaraton

Maria Cornelia Abetti
15:50
Skrikkeljaar
29 Februarie
‘n Skrikkeljaar gebeur net elke 4 jaar
Deur by ‘n ekstra dag of maand in die jaar by te voeg, kan hierdie verskuiwing gekorrigeer word.
So se die slim mense
So wat maak die dag anders
As jy gebore is op die dag beteken dit dat my vriende herhinner word
Deur Google jy verjaar
Dit gebeur net elke 4de jaar
Anders word ek vergeet
Vir jou en my is dit net nog n gewone dag nog
Een dag nader aan Maart

My gedig vir die kompetisie

Round 2 Veerpenpoesie
Emosie

Wil meer as net die soetste stoutste liefde met jou maak…

wil saam jou die mooiste liefdes digbundels skryf…
ons digbundels is die samesmelting van ons harte en ons liefde…
ons digbundels is ons kinders…
ons digbundels is die samesmelting van ons harte en ons liefde…
ons digbundels is ons kinders…
ja, my hart se wonde is nog baie rou en seer…
jy is die engel wat die salf aan smeer…
vir al die mooi wat jy aan my doen sal ek jou vashou en vir ewig soen…
wanneer jy wakker word en al my woorde lees…
mag jy vreugde vind en dat dit soos die sonsopkoms vir jou wees…
Liefde het my en jou gevind,
ons is eenders en ook tog anders…
dig by jou,
ek begin te bewe,
my maag die ene vlinders.
al die ander se
liefde het my net verniel…
waarlik, jou liefde is die vrede vir my siel…
was ek ook maar ‘n digter sou ek heeldag vir jou skryf…
jy is, ja, jy is my alles, geen woorde kan dit eers beskryf…
wanneer jy aan my raak, in elke taal is dit hoe liefde praat…

Author Maria Cornelia Abettii

Beskrywing
Liefde inspireer ons om die ontmoontlike te oorkom met die regte persoon kan ons berge skuif ons drome word dan werklikheid. Emosies word letters wat permanent op skrif gedruk word daar is niks beter as liefde nie .

Penmaraton 22:00
Maria Cornelia Abetti
Ek is in vervoering as ek aan vandag dink.

as ek nou moet doodgaan
kan ek waarlik se dat ek het gewen.
geen groter prys bestaan as ‘n goeie man
se liefde nie.
hoe kom ek ooit weer deur ‘n dag sonder jou
. hoe gaan ek dit hou?
daar bestaan nie werklik woorde om te beskryf
hoe goed ek nou voel nie…

Was ek digger sou ek beter kon beskryf
Wat jy aan my doen
Soos die suurstof in my longe is jy vir my
Sonder jou sal my hart op you klop
En weer in stof verander

Penmaraton
20:30
Beskermde liefde

Ons gaan ons liefde storie skryf
Ek glo. …..
God sal my genoeg tyd gee
Ek is ‘n sterk gelowige mens met n sterk geloof
Ek weet God hervul die ink in my
Pen sodat ek my stories kan klaar skryf
Die een wat ek belowe het om te voltooi met of sonder jou
Ons boeke
Oor die po√ęsie van die geloof, friendhip, liefde en die natuur en die krag van die geloof in God
Skrywer Maria Cornelia Abetti

Penmaraton
21:30

Laat gaan en oorbegin so is die lewe

Ons moet laat gaan die mense wat ons gebruik
En aanbeweeg en oor begin
Party van ons bly in herfs en verloor al ons blare
Dan grooi daar nuwe blare groen vars blare
So is die lewe
Die wind is ons stemme wat almal hoor SODAT ons nooit vergete word
Ons glimlag en ons vriendelikheid is die son wat skyn op n warm dag.
En ons woede en buie is daai weerlig storms
Ons moet die Seisoene maar beheer
Party keer in lente
Kry ons Winter
En in Winter kry ons lengte
Author Maria Cornelia Abetti

Previous Older Entries Next Newer Entries