Valenteinsgedig uitdaging

Elke dag is soos Valentynsdag saam jou want dis mos ons troudag

Soos seisoene verander ons liefde vir mekaar
Jy bederf my met rose , sjokolade en altyd iets wat soet is elke dag is valentynsdag vir my
Die, eerste paar maande is dit sonskyn en rose onvergeetbaar
Soos ons mekaar beter leer ken ontdek ons mekaar se foute en werk daaraan dis n ongelooflike avontuur vol emosies van jaloesie
Dan is daar storms wat woed en dan kom die reen wat die vuur blus in ons altwee se harte
Dan kom lente dis waneer ons mekaar vind en ongelooglik weer van voor af verlief raak
ja soos ons oud word verander ons
maar ek kan se jou soene en drukkies, is nog soos roomys en warm sjokolade op n lente middag na n ewigheid saam

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: