Gedagtes

Elke nou en dan dwaal my hart terug in tyd en al die ou gevoelens wek die herinneringe in my gedagtes uit
En dit is asof dit net gister was dat ons nog saam was en beloftes gemaak het.
Die lewe het die beste van ons gekryf. Ons lei ons eie paaie nou
In daardie oomblikke wat ek jou misWens ek ons kon weer begin,My hart pyn as ek aan jou stem dink, jou vriendelikheid die glimlag op jou gesig en ek wonder hoe die lewe ons kon weg van mekaar hou.Maar ek weet die bietjie is waar:Maak nie saak hoeveel tyd vergaan ek sal altyd lief wees vir jou.
Written by Maria Cornelia Abetti
Copyrighted
Photo taken by Author Maria Cornelia Abetti

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: