Gebed

As ons net kan besef en aanvaar hoe lief die Here ons werklik het dan sal ons lewe heeltemaal verander.
• Die Here sorg elke dag vir die natuur daar buite hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie want ons hemelse Vader sorg vir hulle.
• Jy is geskep na God se beeld en baie meer werd, hoeveel te meer sal die Here vir jou voorsien. Maak die Here deel van alles en jou lewe aanvaar Sy liefde en vertrou Hom met jou hele hart.

Gebed: Here baie dankie vir U liefde in my lewe. Here op U vertrou ek elke dag van my lewe. Lei my op U pad van liefde. In Jesus naam. Amen

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: