Liefde is blind 

​Liefde is blind 

So is die wind 

Die wind waai jou deurmekaar 

So ook sal liefde jou deurmekaar maak 

So erg dat jy asemloos is 

 bene lam 

Skoenlappers  in jou maag 

So waai die wind 

Jou deurmekaar

Beskrywing 

Liefde en die wind kan onvoorspelbaar wees en jou veras sonder waarskuwings

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: