Hoekom
Hoekom maak ware liefde so seer ek weet hoekom ?
Want ware liefde kom net een keer
Elke foto elke gedagte
Van jou… ..
My verbeelding hardloop weg
Jaloesie en onsekerheid tree in
Dan kalmte
Soos n storm was daar woede en weerlig toe eers kon die son weer skyn
Liefde is maar dieselfde
Verskillende seisoene
Emosies en storms van die hart
Reen die trane
Woede is weerlig
Son al ons liefde en romanse
Dan kom stilte

Advertisements

Liefde is blind

Liefde is blind
Nes die wind
Sonder die wind is my liefde blind

Sonder die wind sal my liefde my nie vind
So waar is die wind
Waar is die wind

Penmaraton
17:05
Maria Cornelia Abetti
Reen

Weerlig en grys wolke
Moeder aarde se droe grond
Haar vel droog en hard vol krake
Sy is in pyn
Riviere en damme leeg
Moeder jy is so hartseer dat die storms in jou hart uiteindelik losgebars het
Maar die reen was maar net genoeg om jou grond liggies te streel
Nie genoeg om die diep wonde te genees
Nou maar weer bid en hoop
Dat die weerlig daardie woede buie
Nog trane gee genoeg om die wolke nog harder te laat huil
Want moeder aarde is dors en droog

Penmaraton
Maria Cornelia Abetti

14:15
Rooi balon van liefde

Ek mis jou elke dag meer en meer
Wanneer dit still raak
Dan mis ek jou nog meer en meer
Totdat ek sweef soos n rooi balon
Hoog in die lug die windstrome ly my tot by jou
Dan pop daai rooi balon jy kyk op

Jy kyk op en sien die rooi stukkies balon daar le jy tel dit op
nie seker hoekom

Voices in my mind
Like plants we feel pain to we give off a weird smell to atrack the other sex male or female
Weird but true
You disapeard for a while i was dreaming of you then after a while i felt empty
A sence of calm but having dreams of you
After feeling empty inside my soul Hearing your voice today
Made me smile and happy
Like the rain filling up a empty can
Your words let me believe that you really care for me
Filling that emptiness with the smile in your voice made me feel you all over again
Your soft warm lips on mine
You holding me tight
Then the memory of you driving away fast
Maria Cornelia Abetti.Author Maria Cornelia Abetti.. Lepidoptera Scalewings

Penmaraton
13:44
Maria Cornelia Abetti
Hoekom
Hoekom maak ware liefde so seer ek weet hoekom ?
Want ware liefde kom net een keer
Elke foto elke gedagte
Van jou… ..
My verbeelding hardloop weg
Jaloesie en onsekerheid tree in
Dan kalmte
Soos n storm was daar woede en weerlig toe eers kon die son weer skyn
Liefde is maar dieselfde
Verskillende seisoene
Emosies en storms van die hart
Reen die trane
Woede is weerlig
Son al ons liefde en romanse
Dan kom stilte

Valenteinsgedig uitdaging

Elke dag is soos Valentynsdag saam jou want dis mos ons troudag

Soos seisoene verander ons liefde vir mekaar
Jy bederf my met rose , sjokolade en altyd iets wat soet is elke dag is valentynsdag vir my
Die, eerste paar maande is dit sonskyn en rose onvergeetbaar
Soos ons mekaar beter leer ken ontdek ons mekaar se foute en werk daaraan dis n ongelooflike avontuur vol emosies van jaloesie
Dan is daar storms wat woed en dan kom die reen wat die vuur blus in ons altwee se harte
Dan kom lente dis waneer ons mekaar vind en ongelooglik weer van voor af verlief raak
ja soos ons oud word verander ons
maar ek kan se jou soene en drukkies, is nog soos roomys en warm sjokolade op n lente middag na n ewigheid saam

Previous Older Entries